Pretpakkie jewelry
ELLE SET
- Regular price
- R 1,200.00 ZAR
- Regular price
-
- Sale price
- R 1,200.00 ZAR
- Unit price
- per
Couldn't load pickup availability
By PretPakkie probeer ons rokkies maak wat elke dame soveel dra uit gaan kry as moontlik. Jy gaan hom nie net een keer dra en in jou kas los nie - jy gaan 'n geleenheid soek om jou Pretpakkie te dra.
Ons gebruik net die beste kwaliteit lap en ons rokkies se "fit" is gemaak todat ons voel dis perfek - so jy weet jy gaan 'n lekker rokkie kry, van die beste kwaliteit.
Die Elle stel, is 'n stelletjie wat bestaan uit 'n romp en 'n eenskouer hemp,wat jy na die tyd kan apart dra by 'n netjiese broek of 'n T-shirtsaam met die romp en sneakers - die pakkie is nie 'n top verkoper verniet nie.
Model dra 'n small.
Share







