Skip to product information
1 of 5

Pretpakkie jewelry

HANNAH CUT-OUT DRESS

Regular price
R 950.00 ZAR
Regular price
Sale price
R 950.00 ZAR
Size
Color

By PretPakkie probeer ons rokkies maak wat elke dame soveel dra uit gaan kry as moontlik. Jy gaan hom nie net een keer dra en in jou kas los nie - jy gaan 'n geleenheid soek om jou Pretpakkie te dra.

Ons gebruik net die beste kwaliteit lap en ons rokkies se "fit" is gemaak todat ons voel dis perfek - so jy weet jy gaan 'n lekker rokkie kry, van die beste kwaliteit.

Let daarop dat ons maak ons rokkies self, so ons kan enige kleur en enige grootte maak - julle kan net direk met ons gesels - kies die custom opsie vir strooimeisie of as jy die rokkie in enige ander kleur , met veranderinge gemaak wil he, met jou spesifieke mates en enige alterations.

Die Hannah rokkie is 'n lekker halternek rokkie met 'n cut-out aan albei sye met 'n enkel lengte romp en  'n slit vir daardie extra detail. By Hannah kan ons 'n additionele strik bysit aan die agterkant van die nek - soos op die foto.

Model dra 'n small.